Ek ry 'n Trek!

So the other morning we're riding up Table Mountain...Twakkie and I are talking some or other nonsense (as usual) when we stumble across the chorus to that Steve Hofmeyr "Blou Bul" song. I know....but we are South Africans and everyone knows the chorus to that Loftus Versveld chant. And that's when I started with the idea of modifying the song to one more apt for cyclists.

Steve Hofmeyr was out of town promoting his new book I'm a lover; not a racist, so I contacted Kurt Darren instead. He jumped at the opportunity to get involved in morphing his song into something more rider friendly. He reckons since Pierre Spies stopped taking steroids and Oscar shot his girlfriend, things  haven't been the same in Pretoria. He says that he might even move down to the Cape because "Durbanville reminds him of Pretoria in the old days". Cool. Anyway - after we got the fire going for the braai, we sat down at his lapa and over a few brandy and cokes managed to change the Blou Bul song into something that we, the Smooth Knobblies, could identify with.

So all you need to do is get the tune of the "Blou Bul" song in your head, and sing the following lyrics (apologies to our readers in Ireland; Nigeria; Russia; and Khazakstan - yes Borat, I know you follow this - but it is a song in Afrikaans... Oracle and TwoTone, you guys can stop reading here...)

Die Trek Fiets


Die Trek fiets moer nie teen die berg af nie
Die Trek fiets weet nie van verloor af nie
Die Trek fiets sukkel nie sy gat af nie
Nou vra jy my vir watter fiets ek ry

Ek ry nie Giant nie - ek ry n Trek
Ek ry nie Felt nie - ek ry n Trek
Ek ry nie Specialized nie - ek ry n Trek
Laat staan die Merida  en die Fuji - hulle almal maak my gek!

Die Trek fiets breek nie soos Twakkie’s fiets  nie
Die Trek fiets ry hard (nie soos CrackMan nie)
Die Trek fiets tjank nie by die waterpunt  nie
Nou vra jy my vir watter fiets ek ry

Ek ry nie Raleigh nie ek ry  n Trek
Ek ry nie Scott nie ek ry n Trek
Ek ry nie Specialized nie ek ry n Trek
Laat staan die Schwinn en die Niner, hulle almal maak my gek!

Die Trek fiets ry nie in die water nie
Nie soos Timmy op die Sani nie
Die Trek fiets moer nie teen die bome nie
(dit so nie gebeur het as ek op a Trek was nie)

Ek roep vir Greg Minnaar  hy sal my hoor
Ek sien Danny McCaskill bly op my spoor
Gee een vir Sauser, hy bly net voor
Nou vra jy my vir watter fiets ek ry

Ek sit vir Shaun op een, kan jy hom vang?
Ek sien vir SifPiel voor, maak hy jou bang?
Gee een vir Dots en Wynand, hulle’s nie to lank
Gee een vir Moose en Billy en Epic Jan ook!

Ek ry nie Bianchi nie ek ry n Trek
Ek ry nie Pyga nie ek ry n Trek
Ek ry nie Morewood nie ek ry n Trek
Laat staan die Cannondale  en die Orbea,  hulle almal maak my gek!



 OK - a moment of madness perhaps? Who cares. Billy, feel free to add some extra lyrics.